Verander jou woning in jou gunstelling eetplek met hierdie unieke digitale resepteboek ...


Welkom by "Digitaldinners.co.za"
~ 64 van ons gunstelling resepte ~

"Digital Dinners" is 'n versameling van 64 heerlike idees vir aandetes en sal verseker menigte smaak bevredig. Hierdie watertand resepte het 'n unieke Suid Afrikaanse geur en is ten volle ge-illustreerd met voorbereiding om jou te help in die kombuis.

Saamgestel uit 8 kategorieë wat insluit Voorgereg, Soppe, Slaaie, Hoender, Bief, Seekos, Lam en Nagereg elk met 8 resepte... almal behoorlik uitgetoets... ek sukkel nou nog om van die boepie onslae te raak wat ek bygegroei het!

Die bladsye blaai nes 'n regte boek en jy kan met drie maklike klieks toegang kry tot jou gunstelling resep! Druk dit dan uit vir die inkopielys en gebruik later in die kombuis vir die voorbereiding, sonder om jou te bekommer oor die gemors op daai duur resepteboek.

Dit word op jou rekenaar gestoor so sal nooit kwaliteit verloor, skeur of stof in 'n laai êrens vergader nie en is altyd beskikbaar wanneer jy dit nodig het.

Met die ingeboude omkerings tabel, wat ook uitgedruk kan word, maak ons seker dat mense van regoor die wêreld hierdie wonderlike resepte kan geniet.

Geen ekstra sagteware hoef geinstalleer te word nie. Sodra dit suksesvol van die internet afgelaai is, kan dit onmiddelik gebruik word. Daar is nou geen nut meer vir hope tydskrifte of lêers vol opgesnipperde papiertjies, wat ons almal tog so goed ken.

VOORGEREG
Vinnige Garnaalkelkie
Krop in Avokadopeer
Skoenlapper Garnale
Hoenderlewerpatee
Bros Gebakte Sampioene met Dil
Gekrummelde Camembert Kaas
Tamatie Capresse
Parma Ham
SOPPE
Boontjiesop
Hoenderroomsop
Beesstertsop
Botterskorsie Lemoensop
Sampioensop
Groentesop
Aartappelsop met Pietersielie
Koue Garnaalsopkelkie
SLAAIE
Piesang en Appel Slaai
Biltong en Pastaslaai
Broodslaai
Tuisgemaakte Aartappelslaai
Kontinentale Slaai
Ham en Aspersie Slaai
Seekosslaai
Artisjokslaai
HOENDER
Gebraaide Hoenderboudjies
Hoenderpotjie
Hoenderrepies met Seldery en Rys
Hoender in Appelkoos-Lemoensous
Hoender en Wors Bredie
Geroosterde Hoender
Hoender en Brokkoli Pasta
Hoenderroomkerrie
BIEF
Bobotie
Beesvleis Lasagne
Beesvleis en Kerrie Vetkoek
Bier en Beesvleis Potjie
Biefstuk en Niertjie Pastei
Chilli Con Carne
Geroosterde Biefstuk
Bief en Brokkoli Roer-Braai
SEEKOS
Forel
Kerrie Prawns
Kreef Pasta
Gebakte Salm
Herders Vispastei
Tongvis met Suurlemoen Gras
Seekossop
Gekruide Knoffel-Calamari
LAM
Lamsvleis Bredie
Lam Sosaties
Tamatie Bredie
Geroosterde Lam
Briyani
Sterk Lamskerrie
Lamtjop Kasserol
Lamsribbetjies
NAGEREG
Koeksisters
Malvapoeding
Granadilla Kaaskoek
Klassieke "Creme Karamel"
Sjokolade Lemoenmousse
Aarbei Pavlova
Traditionele Melktert
Suurlemoen Meringue Tert

~ Geniet vanaand nog 'n behoorlike aandete met jou gesin ~
Geen ondervinding word benodig nie

Ons probeer geensins voorstel dat jy elke aand as 'n gesin om 'n etenstafel moet sit nie, maar ons is almal bewus van die voordele daaraan verbonde, so ek gaan nie jou kosbare tyd mors met te veel ditjies en datjies nie.

Studies beklemtoon dat gesinne op 'n gereelde basis dieselfde 10 tot 20 maaltye nuttig. Sodra jy 15 of 20 goeie, vinnige resepte, wat die hele gesin geniet geidentifiseer het, hoef jy jou nie te veel te bekommer oor wat om volgende te bedien nie.

"Digital Dinners" vergemaklik die beplanning van aandetes en is die perfekte aanwins vir enige gesin wat daarvan hou om gereeld aandete saam te geniet!

Indien dit 'n proses en 'n half is om almal om die etenstafel te kry, probeer om die ander gesinslede te betrek by die beplanning van die ete. Kinders is om geneig meer belangstelling te hê in kos wat hulle deel van was in die voorbereiding en beplanning.

Jonges kan help met die opskeur van blaarslaai, met die dek van die tafel en ander ongevaarlike takies. Ouer kinders kan help met die opsny van groente en die aanmekaarsit van die maaltyd.


Kliek om te vergroot en te druk.
~ 'n Gratis resep om te gaan probeer ~

Om te proe is om te glo, so ons het besluit om een van die resepte verniet weg te gee... die beste manier om te verseker dat jy binnekort terug sal wees vir jou eie afskrif van "Digital Dinners".

Gebruik dit om die hele gesin een aand mee te bederf en ons hoop van harte dat dit 'n kultuur van tradisionele aandetes in jou gesin sal begin skep.

"Digital Dinners" is die eerste van sy soort en 'n TOTAAL UNIEKE produk. Begin aandetes met die gesin meer te geniet deur die kopseer uit die beplanning daarvan te haal!

Andersins moedig ons jou sterk aan om enige ander resepteboek te gaan koop. JA, gaan na enige van ons mededingers en gaan koop hulle produk sommer nou dadelik! Ons is oortuig jy sal binnekort terug wees vir jou eie afskrif van "Digital Dinners".


~ Onmiddelik beskikbaar vanaf die internet ~
Laai af in minder as 5 minute


Hiermee volg al die nodige informasie wat jy nodig het om 'n ingeligte besluit te neem. Ons wil nie hê enigiemand moet opeindig met 'n produk wat hulle nie wil hê of een wat nie gebruik gaan word nie!

GELEWER ONMIDDELIK DEUR 'N AFLAAI SKAKEL. Sodra jy jou afskrif van "Digital Dinners" suksesvol van die internet afgelaai het, kan jy dadelik begin kook. Die aflaai proses vat minder as 5 minute!

WERK MET ENIGE BASIESE WINDOWS REKENAAR. Selfs die mees primitiefste rekenaar is goed genoeg vir "Digital Dinners". Apple Mac gebruikers vereis 'n "pc emulator" soos Virtual PC.

GEEN ADDISIONELE SAGTEWARE WORD BENODIG NIE. "Digital Dinners" is 'n self-uitvoerende, onafhanklike en alleenstaande publikasie en vereis geen addisionele sagteware om geinstalleer te wees nie.

GEEN INTERNET KONNEKSIE WORD BENODIG NIE. Sodra afgelaai van die internet, kan dit gebruik word sonder om aan die internet gekonnekteer te bly.

BEVAT 'N VERSAMELING VAN 64 WATERTAND RESEPTE IN 'N PRAGTIGE EBOEK PUBLIKASIE. "Digital Dinners" is 'n asemrowende 3 dimensionele digitale resepteboek met bladsye wat blaai nes 'n regte boek! Dis nie 'n Word of PDF dokument of 'n kompilasie van webblaaie nie.

TEN VOLLE GE-ILLUSTREERD. "Digital Dinners" se uitgesoekte en getoetste resepte kom ten volle ge-illustreerd met voorbereidings instruksies om jou te help wanneer jy in die kombuis doenig raak.

DIE RESEPTE KAN JY MAKLIK UITDRUK en dan gebruik as jou inkopielys en later in die kombuis vir die voorbereiding, sonder dat jy jou hoef te bekommer oor 'n gemors op daardie duur resepteboek.

VERMY DIE WEGNEEMETE STRIK. Jy sal verbaas wees om uit te vind dat die meeste bestandele heel waarskynlik alreeds in jou kombuiskaste te vinde is en maak seker dat jy altyd basiese kruie en speserye in vooraad het. As jy by die werk vasdraai of in die verkeer vassit, onthou dat dit net so lank vat om wegneemetes te bestel as wat dit vat om net gou by die supermark aan te gaan vir betandele wat jy nog benodig.

SPAAR JOU GELD! Erken dat jou mond ook oopval wanneer jy sien hoeveel geld jy elke maand aan restaurante en wegneemetes spandeer. Berei twee van hierdie resepte twee keer 'n week voor en sien hoe positief dit jou sak raak!

ONTWERP OM VIR EWIG TE HOU! "Digital Dinners" word op jou rekenaar gestoor en sal nooit kwaliteit verloor, skeur of stof in 'n laai êrens vergader nie. Dis altyd beskikbaar wanneer jy dit nodig het en kry toegang tot jou gunstelling resep met net 'n paar klieks!

KONTAK ONS DIREK. Epos enige vrae of voorstelle wat jy mag hê direk van binne die "Digital Dinners" publikasie. Ons sal met graagte jou vrae beantwoord en erkenning gee vir enige kommentaar.

JY KON NOU AL TEN MINSTE 3 VOORGEREGTE voorberei het in die tyd wat dit jou geneem het om tot hier te lees! Moenie 'n minuut langer wag nie. Kry jou afskrif van "Digital Dinners" sommer nou dadelik!!!


~ Getuigskrifte en kommentaar ~
Van ons waardevolle kliente


Brian van Kaapstad skryf:

"Ek is 60 jaar oud en het in my leeftyd maar min tyd in die kombuis deurgebring. Tot my vrou se genot het ek onlangs die "Digital Dinners" publikasie aangekoop. Ek kook nou omtrent elke aand en kan nie wag om Saterdagaand julle Pavlova vir vriende te maak nie.

Dankie en hou so aan!"

 

Jin van Tshwane skryf:

"Sonder my meisie se wete het ek onlangs 'n kopie van julle digitale resepteboek gekoop. Ek was vir lank 'n alleenloper en het maar meestal van wegneemetes geleef. Ek kan nou 'n uitstekende maaltyd voorberei met net 'n paar klieks. Sy is absoluut gek oor my nuutgevonde talent.

UITSTEKEND!!!"

 

Erik en Lorraine van Bloemfontein skryf:

"Die boontjiesop is uit die boonste rakke en ons almal se persoonlike gunstelling! Dit help regtig om die gesin op te warm gedurende daardie koue wintersaande. Ons sien uit na die volgende uitgawe van "Digital Dinners.

'n Puik publikasie!"

 

Michele van Plettenbergbaai skryf:

"Dis ontmoontlik om hierdie wonderlike resepte te ignoreer. Selfs met my besige leefstyl maak ek seker dat ek twee of drie keer 'n week oordentlike aandetes as 'n gesin saam geniet... inteendeel, ons almal geniet dit.

Lekker!"

 

~ TWEE GRATIS BONUSSE ~
Net vir jou... moenie dit misloop nie!!!


Niks is deesdae meer verniet nie, maar saam met jou kopie van "Digital DInners" kry jy ook afskrifte van twee baie gewilde Engelse resepteboeke... heeltemal gratis!

Een is 'n versameling van Smoothie resepte (126 Smoohtie Recipes for Athletes), en die ander een (Summer Party Cookbook - Gone Grilling), 'n versameling van braai, slaai en salsa resepte.

Albei is beskikbaar om van die internet afgelaai te word saam met jou kopie van "Digital Dinners".


~ Jou 100%, geen risiko, geld-terug waarborg ~
Sonder dat enige vrae hoef gevra te word.


Indien jy steeds sou twyfel, laat ek jou her-verseker met die kennis dat jou kopie van hierdie uitmuntende publikasie gedek is met ons 100%, giet yster, geen vrae en geen risiko waarborg.

As jy gedurende die volgende 56 besluit dat "Digital Dinners" nie heeltemal is wat jy wou gehad het dit moes wees nie, stuur vir ons 'n vinnige epos en ons waarborg om jou geld ten volle terug te betaal sonder enige vrae.

Dit beteken dat jy vir die volgend 56 soveel resepte kan geniet soos wat jy wil en daar is geen risiko aan verbonde nie!

MET ANDER WOORDE ... jy het NIKS om te verloor nie ...
Click to get your very own copy of Digital Dinners!
spacerimage
Clickbank verkoop on produkte - hulle is 'n betroubare aanlyn handelaar en spesialiseer in produkte wat digitaal gelewer word.
 
Ons mag in die nabye toekoms gevorseer wees om die bekendstellingsprys van hierdie uitstekende publikasie/publikasies sonder enige kennisgewing te verhoog. Die totale waarde van hierdie produk/produkte is ongeveer $ 24.95, maar vir die volgende paar maande "gee ons dit weg" vir net $9.95! So bestel nou sodat jy volle waarde vir jou geld kry.
Neem asseblief kennis dat Digitaldinners.co.za geensins onderskryf, geborg of geaffilieer is met die oorsprong van enige van die resepte nie en doen afstand van die gebruik van enige kopiereg of handelsmerk. Resepte is gebasseer op persoonlike interpretasie en is nie 'n presiese aanpassing van enige ander soortgelyke resep.
Alle publikasies word verskaf virusvry solank dit van hierdie lokasie afgelaai is. Vir jou eie gerusstelling maak seker dat jy ten alle tye betroubare en opgedateerde anti-virus sagteware het om jou publikasies mee te toets voordat jy dit gebruik. In die geval waar jy nie die produkte suksesvol kon aflaai nie of vir enige verdere vrae of kommentaar stuur vir ons 'n epos by -